BANK BESONDERHEDE
ABSA BANK
TAK: ERMELO
TAK KODE: 630144
REK NO: 870 580 002
REK NAAM: NG Debruinpark Gemeente Ermelo
Kliek op Prent vir meer inligting
Herwinning
E-Rommel
Geen op hierdie stadium nie
Geen op hierdie stadium nie
Debruinpark is n plattelandse gemeente, wat nie net bestaan vir die gemeente nie, maar ook vir die gemeenskap. Ons droom daarvan om met die Ritmes van Jesus SY liefde en genade sigbaar te belligaam en die heerlike geur van Sy koninkryk in Ermelo te wees. Ons doen dit op die volgende maniere:
Ons glo dat Jesus Christus die hoof van die Kerk is. Ons aanbid ’n wonderlike God wat Hom aan ons openbaar as Vader, Seun en Heilige Gees. Ons geniet dit om Hom te loof en te prys. Ons aanbid Hom met oorgawe. Ons vind vreugde in Sy Woord.
Ons glo dat Christus Sy kinders roep tot geloofsfamilie wees. Ons ondersteun mekaar en dra saam aan mekaar se laste. Op die manier vorm ons as gelowiges mekaar.
Ons glo dat Jesus ons in die wêreld in stuur sodat ons sout en lig kan wees. Daarom leef ons met n intensionele bewustheid, sodat ons self lig kan leef sodat ander kan leef. Ons sien die nood en hartseer van ander raak. Ons kry ook graag ons hande vuil om die lewe vir ander makliker te maak.
NG Kerk Debruinpark, Theunissenstraat 32, Ermelo
Kantoor Ure: Maandag: 08:00 tot 13:00
Woensdag: 08:00 tot 13:00
Vrydag: 08:00 tot 11:00
KERKKANTOOR
081 420 3910 / ngkdebruin@gmail.com
LERAARS
DS. DF EHLERS : difehlers@gmail.com
09:00 Erediens
10:15 – 11:15 #Kruisfiks Jeug
Soos ooreengekom - #Kruisfiks Belydenisklas
Let wel dat daar geen Kruisfiks gedurende die Skoolvakansie of Langnaweke is nie.